Kruisverwysings → Genesis 12:9

Daarna het Abram al verder na die Suidland weggetrek.

al verder

Genesis 13:3
En hy het van plek tot plek uit die Suidland getrek tot by Bet-el, na die plek waar sy tent in die begin gestaan het, tussen Bet-el en Ai,
Genesis 24:62
En Isak het uit die rigting van die put Lagai-Roï gekom; want hy het gaan woon in die Suidland.
Psalms 105:13
en hulle getrek het van nasie tot nasie, van die een koninkryk na die ander volk,
Hebreërs 11:13-14
In die geloof het hulle almal gesterwe sonder om die beloftes te verkry, maar hulle het dit uit die verte gesien en geglo en begroet, en het bely dat hulle vreemdelinge en bywoners op aarde was. Want die wat sulke dinge sê, verklaar dat hulle ’n vaderland soek.