Kruisverwysings → Genesis 12:14
Toe Abram dan in Egipte gekom het,
sien
die Egiptenaars dat die vrou baie mooi was.
sien
Genesis 3:6
Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy ’n lus was vir die oë, ja, ’n boom wat ’n mens kan begeer om verstand te verkry; en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en hy het geëet.
Wys meer
Genesis 6:2
sien die seuns van God dat die dogters van die mense mooi was, en hulle het vir hulle as vroue geneem almal wat hulle verkies het.
Wys meer
Genesis 39:7
Ná hierdie dinge het die vrou van sy heer haar oë na Josef opgeslaan en gesê: Kom hou gemeenskap met my.
Wys meer
Mattheüs 5:28
Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat na ’n vrou kyk om haar te begeer, reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg het.
Wys meer