Kruisverwysings → Genesis 11:22
Toe Serug dertig jaar oud was, het hy die vader van
Nahor
geword.
Nahor
Josua 24:2
Toe sê Josua aan die hele volk: So sê die HERE, die God van Israel: Oorkant die Eufraat het julle vaders van oudsher gewoon—Tera, die vader van Abraham en die vader van Nahor, en hulle het ander gode gedien.
Wys meer