Kruisverwysings → Genesis 10:8
Kus was ook die vader van
Nimrod
. Hý het begin om ’n geweldenaar op aarde te wees.
Nimrod
Miga 5:5
En hulle sal die land Assur met die swaard afwei en die land van Nimrod by sy ingange. So sal Hy ons dan van Assur bevry, wanneer hy in ons land kom en ons grondgebied betree.
Wys meer