Kruisverwysings → Genesis 10:30

En hulle woonplek was van Mesa af in die rigting van Sefar, die berg van die Ooste.

berg van die Ooste

Númeri 23:7
En hy het sy spreuk aangehef en gesê: Uit Aram laat Balak my haal, die koning van Moab—uit die berge van die Ooste: Kom vervloek Jakob vir my, en kom, verwens Israel.