Kruisverwysings → Genesis 10:29
en
Ofir
en
Háwila
en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.
Ofir
1 Konings 9:28
en hulle het in Ofir aangekom en daarvandaan goud gaan haal, vierhonderd-en-twintig talente, en dit na koning Salomo gebring.
Wys meer
1 Konings 22:49
Jósafat het Tarsis-skepe gebou om in Ofir goud te gaan haal; maar hulle het nie gegaan nie, want die skepe het in Éseon-Geber skipbreuk gely.
Wys meer
1 Kronieke 8:18
en Jísmerai en Jislía en Jobab, die seuns van Elpáäl;
Wys meer
1 Kronieke 9:10,13
en van die priesters: Jedája en Jójarib en Jagin, ... en hulle broers, hoofde van hulle families, sewentienhonderd-en-sestig, dapper manne in die dienswerk van die huis van God;
Wys meer
Job 22:24
En gooi die gouderts in die stof en tussen die rotse van die spruite die goud van Ofir.
Wys meer
Job 28:16
Die goud van Ofir weeg daar nie teen op nie, ook nie die kosbare onikssteen en saffier nie.
Wys meer
Psalms 45:10
Dogters van konings is onder u staatsdogters; die koningin staan aan u regterhand in goud van Ofir.
Wys meer
Jesaja 13:12
En Ek sal sterwelinge skaarser maak as fyn goud, en mense as goud van Ofir.
Wys meer
Háwila
Genesis 2:11
Die naam van die eerste is die Pison. Dit is hy wat om die hele land Háwila loop waar die goud is.
Wys meer
Genesis 25:18
En hulle het gewoon van Háwila tot by Sur wat oos van Egipte lê in die rigting van Assur. Teenoor al sy broers het hy hom gevestig.
Wys meer
1 Samuel 15:7
En Saul het die Amalekiete verslaan van Hawíla af in die rigting van Sur wat oos van Egipte lê.
Wys meer