en Obal en Abímael en Skeba
- Genesis 25:3
3En Joksan was die vader van Skeba en Dedan; en die kinders van Dedan was die Assuriete, Letusiete en Leümmiete.
- 1 Konings 10:1
1EN toe die koningin van Skeba die gerug van Salomo hoor in verband met die Naam van die HERE, het sy gekom om hom met raaisels op die proef te stel.
- 1 Kronieke 1:20-28
20En Joktan was die vader van Almódad en Selef en Hasarmáwet en Jerag, 21en Hadóram en Usal en Dikla, 22en Ebal en Abímael en Skeba, 23en Ofir en Hawíla en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan. 24SEM, Arpágsad, Selag, 25Heber, Peleg, Rehu, 26Serug, Nahor, Tera, 27Abram; dit is Abraham. 28Die seuns van Abraham was Isak en Ismael.