Kruisverwysings → Genesis 10:24

En Arpagsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.

Selag

Genesis 11:12-15
Toe Arpagsad vyf-en-dertig jaar oud was, het hy die vader van Selag geword. En Arpagsad het ná die geboorte van Selag nog vierhonderd-en-drie jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad. Toe Selag dertig jaar oud was, het hy die vader van Heber geword. En Selag het ná die geboorte van Heber nog vierhonderd-en-drie jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.