CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 10:23

En die seuns van Aram was: Us en Hul en Geter en Mas.

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 10:23 in konteks →

Us

  1. Job 1:1

    1DAAR was ’n man in die land Us wie se naam was Job; en dié man was vroom en opreg en godvresend en een wat afgewyk het van die kwaad.

  2. Jeremia 25:20

    20en die hele gemengde bevolking en al die konings van die land Us; en al die konings van die land van die Filistyne, en Áskelon en Gasa en Ekron en die oorblyfsel van Asdod;