1 LOOF die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke!

2 Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!

Kruisverwysings van CrossReferences.org (CC BY 4.0), gebou op die Treasury of Scripture Knowledge.